"First time I have cooked Crocodile Stir Fry. Damn it is good!"
Ian Bekker: Happy Client
KROKODIL MARINEER en BRAAI. Behandel krokodil steaks maar dieselfde metode soos vark sparerib marineer. Marineer so 3 dae voor jy wil braai in ń platiek bak en hou in yskas. Draai vleis gereeld om sodat sous kan intrek. Marinade sous: Gooi bietjie van elk van hierdie bestanddele oor die vleis: Asyn Kookolie Suurlemoen sap Worcester sous Worcerter spice Sout Swart Peper Knoffel gemaal Braai oor kole of gasbraaier.Moenie te lank braai nie,anders word die vleis te droog. Dit smaak baie lekker,amper so tussen vark/hoender.
Harry Ras: Happy Client
One of our customers bought tail fillet strips and made this amazing dish for a Mother's Day starter. "Croc Strips vir voorgereg met Tzatziki, Pesto, uiemarmelade en natuurlik Jayden se tamatiesous. Dankie Jacques van As, baie lekker, proe so tussen prawns en hake. Resep: Croc Fillets in repies gesny. Klits 2 eiers met vodka of gin. Rol die strips in koekmeel, eiermengsel en broodkrummels en bak in warm olie..."
Erna Rossouw DA CLR: DA Counseler
Crocodile on the spit Amazing meat with mouth watering Flavor . The a texture is between pork and fish . A must
Antonette: Happy client